August 26, 2015

Die aanstelling van ʼn finansiële bestuurder: Weet jy waarna om te kyk?

Die ideale persoon om as finansiële bestuurder aan te stel, is die kandidaat wat aan beide die vereistes van kwalifikasie(s)  en relevante werksondervinding voldoen. Daar is […]
August 26, 2015

Appointing a financial manager: Do you know what to look for?

Ideally the candidate to appoint as financial manager must be qualified for the post in terms of sufficient knowledge and relevant experience. There is, however, a […]
August 26, 2015

Finansiële risikobestuur vir u klein besigheid: Weet u wat om te doen?

Is dit werklik nodig om te weet hoe om finansiële risiko te bestuur? Die antwoord is ‘n besliste “Ja!” Dit kan die verskil beteken tussen ‘n […]
August 26, 2015

Financial risk management for your small business: Do you know how to do it?

Is it really necessary to be able to manage financial risk? The answer is a definite “Yes!” It can make the difference between having a successful […]
August 26, 2015

Sal die SAID toelaat dat u maatskappy/beslote korporasie se aangeslane verlies benut word?

Onder normale omstandighede sal die SAID ‘n belastingbetaler toelaat om die vorige belastingjaar se aangeslane verlies oor te dra en af te trek van die huidige […]
August 26, 2015

Will SARS allow you to deduct your company/close corporation’s assessed loss?

Under normal circumstances SARS will allow a taxpayer to carry forward the previous tax year’s assessed loss and set it off against the current tax year’s […]
August 26, 2015

Is die koper van ‘n vaste eiendom verantwoordelik vir die betaling van die verkoper se uitstaande munisipale rekening?

Is die koper van ‘n eiendom verantwoordelik vir die betaling van uitstaande munisipale skuld wat deur die vorige eienaar van die eiendom opgeloop is? Die kort […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X