Finance

July 21, 2015

Budgets: are they worth the effort?

A lot of small businesses are managed by the owner, especially in the early years of a business’s existence. As the owner is intimately involved in […]
July 21, 2015

Begrotings: is dit die moeite werd?

Baie klein besighede word deur die eienaar self bestuur, veral aanvanklik wanneer die besigheid op sy voete kom. Aangesien die eienaar intiem betrokke is by die […]
June 25, 2015

Skeiding van besigheids- en persoonlike uitgawes (Deel 1): Waarom is dit nodig?

Eienaars van deeltydse en klein besighede, bv. netwerkbemarkers, eiendomsagente, konsultante en alleeneienaars, gebruik dikwels een bankrekening vir persoonlike en besigheidsdoeleindes, wat daartoe lei dat besigheids- en […]
June 25, 2015

Separating business and personal expenses (Part 1): Why is it necessary?

Owners of part-time and small businesses e.g. multi-level marketers, estate agents, consultants and self-employed sole proprietors, often use one bank account for personal and business purposes, […]
June 25, 2015

What’s the buzz about business rescue?

If a company/close corporation is in financial trouble and all possible avenues to save the business have been exhausted, there is one last option available to […]
June 25, 2015

Wat is die gegons oor besigheidsredding (Business Rescue)?

Indien ‘n maatskappy/beslote korporasie in finansiële moeilikheid verkeer en alle moontlike metodes om die besigheid te probeer red, het reeds misluk, is daar een laaste opsie […]
May 19, 2015

A few financial terms used in the media: Do you know what these mean?

The media often use financial terms as if they assume that everyone knows what these terms mean. Sometimes readers and listeners know what these words mean […]
May 19, 2015

‘n Paar finansiële terme gebruik in die media: Weet jy wat hierdie terme beteken?

Die media gebruik gereeld finansiële terme sonder om veel ag daarop te slaan dat gebruikers nie altyd presies weet wat hierdie terme beteken nie. Soms weet […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X